top of page


.png)
M&R dierekliniek is daarop gefokus om kwaliteit diens te lewer vir jou en jou beste vriend.
Kom kyk gerus na ons hele reeks vir dieregesondheid en parasietbeheer asook 'n wye reeks hondekos, sjampoos en snoesige bedjies. M&R Dierekliniek is passievol oor dieregesondheid en dit sal vir ons n voorreg wees om jou veearts te wees.
Kontak ons gerus vir enige navrae of vir besprekings, afsprake en 'n volledige oorsig van wat ons u alles kan bied.
Gelukkige Kliënte
bottom of page